Rod Taylor

Rod Taylor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rodney Sturt Taylor
Geboorte (1930-01-11)11 Januarie 1930
Lidcombe, Nieu-Suid-Wallis, Australië
Sterfte 7 Januarie 2015 (op 84)
Beverly Hills, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Australies,
Kinders Felicia Taylor
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1951–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rod Taylor (11 Januarie 1930 – 7 Januarie 2015) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Time Machine (1960), 101 Dalmatians (1961), The Birds (1963), en Inglourious Basterds (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search